| Interests | |
Hobbies: | Ek hou van visvang, kamp en die buitelewe. | Hot spots: | Enige plek waar mens mekaar kan hoor. | Sports: | Swimming, Billiards / Pool | Favorite things: | Ek hou van seekos
My gunsteling kleur is blou, maar hou van wit, pers, swart en oranje ook
Ek luister na alle musiek net nie na opera of heavy methal nie. Ek luister meeste na Afrikaanse musiek, country en Gospel. | Last reading: | Huisgenoot | Common interests: | Fishing / Hunting, Coffee and conversation, Camping |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is vrolik en hou van uitdagings. | What I want: | Iemand wat Godsvresend is, selfstandig, iemand met �n goeie selfbeeld wat homself kan laat geld en wat �n sterk persoonlikheid het. Hy moet finansieel onafhanklik wees. Lief wees vir kinders en hou van die buitelewe. |
|
|
|