Grobbies's ProfileLast logged in:  November 13, 2022
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:55
Gender:Man
Looking for a:Woman
Who is:35 to 55 years old
I am from:Middelburg - MP, South Africa
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Single
Religion: Christian
Languages: Afrikaans, English
Referred by: Web Search Engine
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 6' 1" (185 cm)
Body Type: Average
Eye color: Blue
Hair color: A little gray
Body art: Strategically placed tatoo
Best feature: Smile
Lifestyle
Sense of humor: Friendly: I'll laugh at anything, Clever: Nothing's better than a quick-witted comeback
Exercise: I'll tell you later
Daily diet: Quick and easy
Smoking: Yes
Drinking: Socially
Living situation: Live alone
Kids: No
Want children: No
Professional Life
Job schedule: I'll tell you later
Current annual income: I make a comfortable living
Employment status: Full-time
Education: High school
Interests
Hobbies: Love dancing Love cooking Love camping Weekend getaways Braai with friends Movies sometimes Love to do massaging
Hot spots: Anywhere she wants to go as long as she feels comfortable.
Sports: Golf, Football, Walking / Hiking, Dancing
Favorite things: Love cooked food, braai, pasta and seafood. Blue is my favourite colour. Any kind of music as I am a DJ in my spare time.
Last reading: 50 Shades of Grey Men�s Health
Common interests: Travelling, Music and concerts, Movies / Videos, Hobbies and crafts, Gardening / Landscaping, Fishing / Hunting, Dining out, Coffee and conversation, Cooking, Camping, Nightclubs/Dancing
Descriptive information
Date me: Ek is nog n jong avontuurlustige man wat lief is vir kamp, dans buitelewe natuur en n heerlike wegbreek naweek bos of berge toe, weg van die dorp se geskarrel vir bietjie rustigheid om n kampvuur met n glasie rooi wyn en goeie geselskap.. Genoeg seer gekry in my lewe en wil graag weer geluk en liefde in my lewe vind. Lief vir kook en tuin maak en om soms n lekker fliek te sit en kyk of net om saam vriende of alleen te braai. Ek geniet ook daai spesiale saamwees tye met die person in my lewe en om haar so bietjie te treat ook met wat ookal ek in gedagte het. Ek is baie romanties en hou daarvan om dit te wys. Ek is nie n coutch patoto nie, te besig daarvoor. Eerlikheid, vertroue en komunikasie is vir my baie belangrik,maar die heel belangrikste is, Jesus in my lewe want Hy is my rots en krag vir elke dag..
What I want: Ek is opsoek na n vriendin, n maat wat my sal aanvaar met my foute want ek is nie perfek nie(maak ook foute), wat nie na die uiterlike kyk nie, maar wat eerder die innerlike raaksien, dit wat diep in my hart aangaan. Iemand wat my sal vertrou in alles wat ek doen en se. Iemand passievol en wat die lewe ten volle geniet elke sekonde van die dag. Ouderdom is net n nommer en nie vir my n problem nie.