| Interests | |
Hobbies: | Tuinmaak en houtwerk is my gunsteling stokperdjies. Reis graag saam met dames wat dit nie alleen wil aanpak nie. Kyk graag sport soos rugby, krieket ens. Luister en kyk graag na die nuus en hou van afrikaanse musiek. | Hot spots: | Gaan graag saam met vriende en familie na goeie restaurante en teaters toe asook lokale feeste. | Sports: | Swimming, Walking / Hiking | Favorite things: | Enige kossoorte, musiek en lees. | Last reading: | My Bybel. | Common interests: | Coffee and conversation, Dining out, Gardening / Landscaping, Hobbies and crafts, Movies / Videos, Museums and art, Music and concerts, Travelling |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is 'n 69 jarige pensioenaris wewenaar wat baie Christelik, liefdevol, eerlik en lojaal is. Is ongelukkig afhanklik van en woon by my dogter, maar het baie liefde wat ek met 'n spesiale dame kan deel. Het geen bagasie en is maklik om oor die weg mee te kom. | What I want: | Opsoek na wit onafhanklike dames sonder bagasie wat dinge met my kan deel en nie neer kyk op my finansiele omstandighede nie. |
|
|
|