| Interests | |
Hobbies: | Die lewe is kort! Het my "single-ness" geniet, maar voel dit is nou tyd om die lewe met sy lief en leed met die regte maat te deel! "things to do, places to go,!!! | Hot spots: | Intieme restaurant, piekniek in die maanlig, net solank ons mekaar kan leer ken | Sports: | Dancing, Walking / Hiking | Favorite things: | Eet omtrent alle kosse, behalwe afval. Goeie bord boere-kos, en junk food het hulle plek. Enigste kleur waarvan ek nie hou nie is bruin, hou van verskeidenheid musiek, net nie van JAZZ, Blues, Metal. | Last reading: | Hou van Francine Rivers, besig met Die Begenadigdes, hou van tydskrifte en Autobiografie, as ek net my hande daarop kan le!! | Common interests: | Coffee and conversation, Dining out, Movies / Videos, Music and concerts, Performing arts, Religion / Spiritual |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is opreg, kan ligsinnig wees, maar kan net so ernstig wees!!! nie vol fieterjasies nie, goeie sin vir humor! wedersydse respek baie belangrik, | What I want: | My maat moet opreg wees,gesonde sin vir humor he,en somme net die lewe wil geniet saam met my |
|
|
|