| Interests | |
Hobbies: | Mountain Biking, Hiking, Fishing | Hot spots: | Cozy Quiet Restaurant | Sports: | Cycling, Walking / Hiking | Favorite things: | I like seafood, but I eat anything. Try me. | Last reading: | Hehe. Kringe in die Bos. Mal oor die boek | Common interests: | Camping, Cooking, Coffee and conversation, Dining out, Fishing / Hunting, Movies / Videos, Music and concerts, Religion / Spiritual |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Heel gemaklik. Haat die stad aandlewe, gaan kamp eerder. Ek hou van visvang en onlangs begin mountain bike ry. Hou van stilte en by die huis ontspan werk ook. Op soek na gesels vir eers.
Het lanklaas gelees en my gunsteling boek sal jou maak lag, en nee, daar is nie prentjies in nie.
Christenskap is nie 'n Godsdiens nie, dis geloof en 'n pad stap met God. Vrou in my lewe moet ook die pad met Jesus stap.
Vir drama hou ek van 'n goeie vliek. 🙂 | What I want: | Iemand wat nie sal omgee vir rustige tyd by die huis nie, wat saam my sal kamp en fietsry.
Iemand wat 'n pad saam met Die Here stap |
|
|
|