| Interests | |
Hobbies: | He-he-he ... what a question! Moenie hierdie boek beoordeel aan die skaafmerke op die buiteblad nie.
Die boek is nog lank nie klaar nie, daar is sommer nog baie stories daarin wat gelees mo�t word! En ek is nie nou stout nie, net maar nog vol lewe! Only but net, ek verpes drama en valse beskroomdheid. Praat reguit en vertel my soos dit is asb!
| Hot spots: | I�m not really the social type. Ons kan miskien gaan fliek, of selfs gaan dans, maar ek verkies stil plekke in die vrye natuur. Veral in die berge! | Favorite things: | Jy kan my in �n wip vang met beesstert of beestong! | Last reading: | Uhuh, die o� wil nie meer saamwerk nie.
| Common interests: | Travelling, Religion / Spiritual, Music and concerts, Gardening / Landscaping, Dining out, Coffee and conversation, Business Networking, Camping |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Well, what do you expect from me? | What I want: | Ontmoet my halfpad as jy belangstel, maar daarvandaan is alles heelpad. Saamwerk is tog die enigste sleutel tot sukses, wat dit dan ookal mag wees? |
|
|
|