| Interests | |
Hobbies: | TBA | Hot spots: | Spur
Crawdaddy's
Mustang Sally's | Sports: | Swimming, Dancing, Walking / Hiking | Favorite things: | My gunstelingkleur hang af van hoe ek voel, meeste dae is dit geel, groen of oranje.
Almal like van 'n boerepompie (ek ook). Gee my Afrikaanse musiek en moderne Country en ek luister heeldag lank. Ek hou van ware dramas op TV, kuier saam met my vriendekring (wat nie baie groot is nie, maar met die hand uitgesoek), my kind en kleinkinders is my hoogste prioriteit, 'n goeie speurverhaal lees, ens. ens..... | Last reading: | Die Bybel | Common interests: | Coffee and conversation, Dining out, Gardening / Landscaping, Hobbies and crafts, Shopping / Antiques |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | My hart is my beste bate. Ek het 'n hart vir mense en stel altyd ander eerste. | What I want: | Ienand met dieselfde omgeehart as ek, wat saam met my na haweloses sal omsien en kospakkies uitdeel aan die wat minder het as ek. Iemand wat saam met my op 'n Saterdag sal gaan vullis uit die rivier verwyder en op 'n Sondag die Erediens sal bywoon. |
|
|
|