| Interests | |
Hobbies: | Ek is ń 23 jarige vrou, bio ek Hou van Kamp, visvang lekker lag en braai is n bok vir sports, ek Hou ook van fliek kyk, amusement parks, is mal oor diere en die natuur is open minded vir enige iets | Hot spots: | Ek Hou van enige plek waar die vibe en die kos lekker is maakni saak so lank die geselskap great is. | Sports: | Swimming, Dancing, Walking / Hiking | Favorite things: | Eks Mal oor sushi, steak, braavleis en goeie geselskap, my gunsteling kleur is groen ek Hou van afrikaanse musiek en country | Last reading: | I'll tell you later | Common interests: | Coffee and conversation, Dining out, Movies / Videos |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is snaaks, pret, lat jou altyd op jou gemak voel. Ek is n Plat op die aarde mens, wardeur die klein goedjies in die lewe, ek is n ware friend daar in goeie en slegte tye. Never a bored moment when I am around. | What I want: | Eks opsoek na friende om lekker Saam te kuir en te lag of net iets vir pret hehe soos friends with benifits ek is bio |
|
|
|