sarel77's ProfileLast logged in:  May 28, 2019
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:76
Gender:Man
Looking for a:Woman
Who is:60 to 77 years old
I am from:Bluff, Durban, South Africa
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Widowed
Religion: Other
Languages: Afrikaans, English
Referred by: Web Search Engine
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 5' 10" (178 cm)
Body Type: A few extra pounds
Eye color: Brown
Hair color: White/gray
Best feature: I'll tell you later
Lifestyle
Sense of humor: Friendly: I'll laugh at anything
Exercise: Once a week
Daily diet: Meat, starch and veg
Smoking: No
Drinking: Socially
Living situation: Live alone
Kids: Yes - but not at home
Want children: No
Professional Life
Job schedule: I'll tell you later
Current annual income: I make a comfortable living
Employment status: Retired
Education: Some tertiary education
Interests
Hobbies: Ek leef rustig en is selfonderhoudend.Het eie motor.Afgetree as sakeman . Lief vir mense wat nie vol van hulleself is nie. Hou nie van rook of drank nie. Is lief vir rekenaar werk en die natuur. Baie lief vir diere en my eie poedeltjie.Baie lief vir musiek,vlieg en die see.Sal atnwoord op vrae waar van toepassing, Ek haat leuns as jy lieg is jy bang vir die persoon,ek vrees net my Vader.
Hot spots: Wil graag 'n rustige maatjie he, soms gaan uiteet by die plek van haar keuse.Lief vir seekos en as oud slagter en slaghuis eienaar is vleis natuurlik my voorkeur. Haat melkos maar andersins lief vir kook kos en ook vir lekkergoed (tot my nadeel)
Sports: Walking / Hiking, Cricket
Favorite things: Geniet pasta,en boerekos asook seekos.Blou is my kleur voorkeur maar net nie Blou Bulle nie. Ek ondersteun die Sharks en ons krieket spelers ,veral eendag krieket.Mal oor vlieg het eie vliegtuig gehad en steeds lief vir alles wat met vlieg te doen het.Klassieke musiek, en Country musiek geniet voorkeur.
Last reading: Ek lees glad nie.As ek inligting nodig het dan is dit feite en die verkry ek van Google, nie dat ek alles glo nie!
Common interests: Cooking, Coffee and conversation, Dining out, Fishing / Hunting, Movies / Videos, Museums and art, Music and concerts
Descriptive information
Date me: Ek is nie vol van myself nie,dus is dit moeilik om myself behoorlik bekend te stel. Ek is nie humeurig of opvliend nie. Ek haat jaloers mense en veral mense wat vinnige negatiewe afleidings maak voordat �n persoon sy sin kan voltooi. Ek haat agterdogtige optredes,moeilikheidmakers, suiplappe. Ek lewe stil en rustig maar verlang na dames geselskap,dames wat hul soos �n dame kan gedra maar ook vol lewenslus is,ek glo aan liefde en opregte vriendskap in �n verhouding.Ek is nie iemand wat baas speel nie en haat sulke optrede veral by vroue!
What I want: Ek het reeds soos bo my stelling gemaak. Sagte ,liefdevolle vrou wat wel haar se kan se en die reg het om my gelyke te wees op alle vlakke van die lewe. Ek gril vir vroue wat hul komoditeit gebruik om mans te vang maar tog behoort sy nie �n klip te wees in haar intieme verhouding met haar maat nie.GEEN ROOK OF DRANK NIE EN NET BLANKE DAMES !!!