Poppie's ProfileLast logged in:  November 2, 2016
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:53
Gender:Woman
Looking for a:Man
Who is:44 to 53 years old
I am from:Brackenfell, Cape Town, South Africa
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Widowed
Religion: I'll tell you later
Languages: Afrikaans, English
Referred by: Web Search Engine
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 5' 1" (155 cm)
Body Type: Average
Eye color: Hazel
Hair color: Blackish Brown
Best feature: Smile
Lifestyle
Sense of humor: Clever: Nothing's better than a quick-witted comeback, Goofy: Cartoons still crack me up
Exercise: I'll tell you later
Daily diet: I'll tell you later
Smoking: No
Drinking: Socially
Living situation: I'll tell you later
Kids: Yes - at home part-time
Want children: No
Professional Life
Job schedule: I�m a regular 9 to 5�er
Current annual income: I'll tell you later
Employment status: Full-time
Education: I'll tell you later
Interests
Hobbies: Nature/ Dancing/ Gardening/ Home Decor/Cooking/ Baking/ Home entertaining/ Braai/ Watching Movies-Liam Neeson / Jason Statham /Gerald Butler
Hot spots: Barbeque Steakhouse/ Cattle Barons/ Colcaccio�s Pizza
Sports: Football, Walking / Hiking, Dancing, Cycling, Baseball, Auto racing / Motorcross, Aerobics
Favorite things: Pizza or Schnitzel/ Shades of Blue/ Can listen to any kind of Music, depends on the occasion/ Love having friends over, chatting, laughing & snacking/braai.
Last reading: Books about Auschwitz - so sad and scary/ Love reading the Your Family/ Home Magazines/ Daily Newspapers/ Watching News
Common interests: Travelling, Shopping / Antiques, Playing cards, Performing arts, Music and concerts, Museums and art, Movies / Videos, Hobbies and crafts, Gardening / Landscaping, Fishing / Hunting, Dining out, Coffee and conversation, Cooking, Camping
Descriptive information
Date me: Good Sense of Humour, Like to spoil, Comfortable to be with, Presentable, Friendly, Very adaptable in different situations. Hi. Ek is lief vir mense. Ek hou daarvan om by die huis te kuier, hou ook van uitgaan, maar nie alleen nie. Ek hou van kamp, die see en die veld. Lief vir diere, veral my kat en my hond. Ek is netjies op myself en my huis. Hou van tuinmaak en my huis mooimaak. Kan bak, kook en naaldwerk doen. Lief vir musiek en dvd�s. Kan dans. Baie avontuurlustig en kreatief. Hou daarvan om nuwe dinge aan te pak. Ek is lojaal. eerlik en raak nie maklik kwaad nie. Probeer altyd 2 kante van �n storie sien. Ek hou niks van hierdie "online dating" ding nie, maar my dogter en haar vriendinne het my aangemoedig. As jy baie lank saam met iemand was en julle was alles vir mekaar en een dag is hy skielik net nie meer daar nie, moet jy seker iewers van voor af begin vriende maak. Mens kan nie vir ewig treur nie. Die lewe is te kort. Ek is lief vir lag en ek wil weer iemand in my lewe h�, wat my kan laat lag, want �n glimlag is die beste grimering ooit! Ek is lief om te bederf en dinge te doen vir die mense na aan my. Ek benodig weer daai inspirasie.
What I want: My ideale maat moet vriendelik, lojaal, eerlik en met sy hande kan werk. Hy moet intelligent wees. �n Goeie sin vir humor h�. Ek moet hom kan vertrou en gemaklik voel in sy teenwoordigheid al is ons net by die huis. Hy moet ook lief wees vir diere en ander mense in ag neem. Hy moet netjies op homself wees en daarvan hou om dinge saam te doen. Ek soek die persoon wat maak dat ek weer kan uitsien na daardie spesiale sms of nie kan wag dat die dag moet verbygaan sodat hy huistoe kom nie. Ek soek die inspirasie wat my lewe weer vol maak. Love is not finding someone to live with, its finding someone you can�t live without.