| Interests | |
Hobbies: | Ek is n boeremeisie opsoek na haar ridder op sy groen trekker mal oor kampeer ek is gebore met soveel liefde om te gee ek hou glad nie van baklei of om kwaad tegaan slaap moet liefdevol wees nie aggresief en my kiddies kan aanvaar en n kind van God wees is die belagrikste | Hot spots: | Enige plek is gemaklik | Sports: | Swimming, Dancing | Favorite things: | Gunsteling kleur is blou ek is mal oor pasta en lekke braai vleis | Last reading: | Meestal romantiese verhale | Common interests: | Camping, Cooking, Coffee and conversation, Dining out, Fishing / Hunting, Gardening / Landscaping, Movies / Videos, Museums and art, Religion / Spiritual, Travelling |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is n gemaklike mens opreg eerlik en glo aan lag dit hou mens jonk | What I want: | Opregte eerlike saggeaarde liefdevolle persoon wat weet om n vrou te behandel |
|
|
|