| Interests | |
Hobbies: | I'll tell you later | Hot spots: | I'll tell you later | Favorite things: | I'll tell you later | Last reading: | I'll tell you later | Common interests: | Dining out, Coffee and conversation, Cooking, Camping, Hobbies and crafts, Movies / Videos, Music and concerts, Playing cards, Religion / Spiritual, Travelling |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Eerlik, liefdevol, romanties, sag, nie jaloers. Soek vriendskap wat na moontlike ernstige verhouding kan gaan. Ek het n seuntjie wat voltyds by my bly. Hy is my grootste geskenk en sal hom vir niks en niemand verryl nie, as dit n probleem is dan dit beter dat jy verby hou. Ek rook en drink met geleenthede, ek hou van lag. Ek is n baie maklike mens. Ek staan op vir wie en wat ek is | What I want: | Ek soek iemand wat my beste vriend kan wees,iemand wat nie sal omgee om rustig saam my by huis te wees nie. Iemand wat my sal lief he en wat my sal beskerm, opstaan vir my en altyd daar wees. Hy moet nie agresief wees nie en ook nie jaloers nie. Hy moet goeie maniere he en n kind van God wees. Hy moet sy man kan staan en opstaan vir wie en wat hy is. Hy moet plat op die aarde wees en nie voorgee nie |
|
|
|