's ProfileLast logged in:  January 1, 1970
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:
Gender:
Looking for a:
Who is: to  years old
I am from:
 Rating
-5-4-3-2-1012345
           

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Divorced
Religion: Christian
Languages: English, Afrikaans
Referred by: Web Search Engine
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: I'll tell you later
Body Type: A few extra pounds
Eye color: Hazel
Hair color: Auburn
Body art: Pierced...ear(s)
Best feature: Smile
Lifestyle
Sense of humor: Clever: Nothing's better than a quick-witted comeback, Dry / Sarcastic: I'm not bitter because I'm single. Quite the opposite, Friendly: I'll laugh at anything
Exercise: Once in a blue moon
Daily diet: Meat, starch and veg
Smoking: Yes
Drinking: Socially
Living situation: I'll tell you later
Kids: Yes - at home full-time
Want children: No
Professional Life
Job schedule: I'll tell you later
Current annual income: I'll tell you later
Employment status: I'll tell you later
Education: High school
Interests
Hobbies: Ek is baie lief vir die natuur. Bly op n plaas so geniet dit om te gaan stap. Hou van lees maar kry nie baie tyd daarvoor nie. Rustig wees op n naweek en movies kyk is ook vir my lekker.
Hot spots: Ek is nie iemand wat uit gaan na pubs en clubs nie. n Aandjie rustig by die huis om n vuur saam vriende en familie is vir my lekker of om te le en dvds te kyk.
Sports: Auto racing / Motorcross, Billiards / Pool, Swimming, Bowling, Walking / Hiking, Cricket
Favorite things: Ek luister na meeste musiek. Is nie mal oor heavy metal, jazz en blues nie. My gunsteling kos is pastas en pizzas en natuurlik is daar niks lekkerder as n stukkie braai vleis nie. My gunsteling kleure is lig blou, helder groen, helder pienk en helder oranje.
Last reading: I'll tell you later
Common interests: Camping, Cooking, Coffee and conversation, Dining out, Movies / Videos, Museums and art, Music and concerts, Playing cards, Religion / Spiritual
Descriptive information
Date me: Hoe om my te beskryf. Wel ek is 37 en het 4 seuns. Ek is n vriendelike en saggeaarde mens. My ma het my geleer om mense te behandel soos jy behandel wil word en ek probeer daar volgens leef. Ek is iemand wat hou daarvan om liefde te gee en te ontvang. Ek is baie lief vir kinders en diere. Is nie n mens wat mal is oor kuier in pubs en clubs nie. Het genoeg daarvan gehad in my jonger dae lol. Ek verkies om rustig by die huis te kuier om n vuur saam die mense wat saak maak in my lewe of n dvd te le in kyk. Wel dis ek. As jy meer wil weet stuur maar n boodskap.
What I want: Ek soek iemand wat my met liefde en respek sal behandel. Wat my sal aanvaar soos ek is. Iemand wat my liefde vir kinders, diere en die buite lewe deel. Iemand om mee te gesels en saam wie ek kan lag en pret he. As dit jy is stuur n boodskap.