's ProfileLast logged in:  January 1, 1970
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:
Gender:
Looking for a:
Who is: to  years old
I am from:
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Single
Religion: Christian
Languages: Afrikaans, English, German
Referred by: Word of Mouth
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 6' 1" (185 cm)
Body Type: Average
Eye color: Black
Hair color: Brown
Best feature: I'll tell you later
Lifestyle
Sense of humor: Dry / Sarcastic: I'm not bitter because I'm single. Quite the opposite, Clever: Nothing's better than a quick-witted comeback
Exercise: Once in a blue moon
Daily diet: Quick and easy
Smoking: Yes
Drinking: Socially
Living situation: Live alone
Kids: Yes - at home part-time
Want children: No
Professional Life
Job schedule: I'll tell you later
Current annual income: I'll tell you later
Employment status: Full-time
Education: Bachelors degree
Interests
Hobbies: Braai en sport! Regular boertjie! Kan goed dans en hou ook van pool en skaak speel, lees, skryf, kosmaak, kos eet, n koue bier en n dame wat n heerlike lamtjoppie net so van die vuur af waardeer en nie net slaai wil eet nie! O ja, n intelligente vrou is vir my onweerstaanbaar... En asb hou van sport!
Hot spots: Dis waarheen ons mekaar vat...Alternatively, you in a stunning white bikini washing my car on a lazy Sunday afternoon while I�m chilling with a few cold ones yelling every now and then: "Hey princess, you�ve missed a spot..." Ha-ha. No, I�m not a sexist! Have I mentioned my dry sense of humour...
Sports: Cricket, Dancing, Billiards / Pool
Favorite things: Ag eks easy en cheap! Eet als, veral as ek dit op kole kan loop gooi! Eks regtig nie vol fiemies nie, love potjie, n lekker stuk steak en mushroom of peppersauce, Chinese en heerlike boerekos. Hou van sout en chillies en het glad nie n soet tand, musiek van die 80s bly maar baas!!
Last reading: I read everyday! No joke. Geskiedenis, veral Conn Iggulden se boeke is briljant en dan biografiee, sport, Forsyth, Grisham, Ludlum. Martin Cruz Smit, jip, ek like van lees!
Common interests: Movies / Videos, Dining out, Coffee and conversation, Cooking, Camping
Descriptive information
Date me: Daar is twee van my soort, ek is altwee...ha-ha. Daar is n tyd en plek vir als, clubbing is nie meer my scene, verkies eerder n rustige braai saam familie en vriende. Pls take note! Ek is ook nie bang om niks te doen en net lui te wees saam iemand spesiaal nie. Ek glo elke mens het nou en dan n bietjie "me time" nodig, so as jy voel jy wil gaan draf, bergklim of stap, dan tree die �klousule� "Me time" onmiddelik in werking! Daai goed doen ons as ons 80 is!
What I want: Bloot n meisie wat weet hoe om te lag, die wereld en al sy dinge nie te ernstig op te vat nie. Gemaklik met haarself is en sou sy pragtig wees, nie dink sys"Gods gift to men" nie. Belangrik: as jy miljoene soek, of n griekse god, lees weer my profile, eks 40 haha en sadly bly daai miljoene ontwykend, party van ons moet maar werk, so hou gerus dan maar verby! Wat ek probeer se is los die hunkering na klatergoud en gun eerder jouself n kans op ware geluk. En o ja! Baie belangrik. As jy van my hou as jy my ontmoet, dan sien ek glad nie die rede in om my te probeer verander nie en Vice Verca. Sela! PS. Sou jy lekker kan soen, is dit natuurlik n groot bonus, maar let wel, ek is n fantastiese leermeester...