Groenoog12's ProfileLast logged in:  August 30, 2015
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:52
Gender:Woman
Looking for a:Man
Who is:44 to 56 years old
I am from:Mareetsane, Mmabatho, South Africa
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Divorced
Religion: Christian
Languages: English, Afrikaans
Referred by: Online Banner Ad
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: I'll tell you later
Body Type: I'll tell you later
Eye color: Green
Hair color: White/gray
Body art: Pierced...ear(s)
Best feature: Eyes
Lifestyle
Sense of humor: Friendly: I'll laugh at anything
Exercise: Once in a blue moon
Daily diet: Quick and easy
Smoking: Yes
Drinking: On special occasions
Living situation: I'll tell you later
Kids: Yes - at home full-time
Want children: No
Professional Life
Job schedule: I'll tell you later
Current annual income: I'll tell you later
Employment status: Unemployed
Education: High school
Interests
Hobbies: Al is ek �n vrou is dit vir my lekker om rugby, tennis en krieket te kyk. Braai saam met vriende en net lekker kuier.
Hot spots: Ocean Basket or Spur.
Sports: Cricket, Football, Walking / Hiking, Dancing, Tennis / Racquet sports, Swimming
Favorite things: Gunsteling kos: seekos Gunsteling kleur: rooi Gunsteling musiek: afrikaanse musiek, gospel
Last reading: Huisgenoot
Common interests: Movies / Videos, Dining out, Cooking
Descriptive information
Date me: Ek is �n doodgewone Christen vrou wat hou van die mooi dinge in die lewe. My kinders is my hele lewe. Familie is baie belangrik. Ek is �n eerlike, lojale, opregte, liefdevolle, romantiese en selfstandige vrou wat die seer van die lewe alleen kon deurstaan met Die Liewe Vader se wonderlike liefde. Ek is �n ekstrovert met �n baie klein hartjie. Ek verafsku leuns.... Defnitief �n kontakpersoon wat mal is oor drukkies en soen. Het baie liefde om te gee vir die regte man wat dit sal waardeer. Hou van lees en ontspan graag voor tv met breiwerk. Mal oor dans, braai en sommer net lekker kuier. Dis vir my lekker om mooi te lyk vir my geliefde. Die lewe is kort en ons mis die mooi dinge in die lewe. Ons is nie gemaak om alleen te wees nie.
What I want: Hy moet �n Christen wees en hou van kinders. Opreg, eerlik, liefdevol, romanties en respek vir �n vrou h�. Moet mal wees oor soen. Ons moet die beste vriende kan wees en kan saam lag en huil. Ons moet dinge saam kan doen en die lewe kan geniet. By mekaar kan staan deur dik en dun. Iemand na wie ek kan opkyk en respekteer, saam wie ek kan oud word. Moet hom kan vertrou met my hele lewe. Mal oor �n man wat lekker ruik en netjies is op homself