| Interests | |
Hobbies: | I'll tell you later | Hot spots: | Ek sal graag in die buitlig wil eet. Pieniek, braai of soos 'n intieme mooi restuarant. Die see en berge of die veld is vir my genoeg. Ek hou niks van Malls of inkopies nie. Ek wil vry wees! So ja enige plek waar die natuur is sal vir my wonderlik wees. | Sports: | Dancing | Favorite things: | Vis enige soort, braaivleis, groente, vrugte, shusi, afval. Soutigheid soos biltong ens. Oranje is my mooiste kleur. Liedjies wat lekker kan dans en tot in my siel spreek is vir my mooi. | Last reading: | Die Staat teen Anna! | Common interests: | Camping, Coffee and conversation, Dining out, Fishing / Hunting, Gardening / Landscaping |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Eerlik omdat almal van ons die perfekte persoon soek en ons hom nooit gaan kry nie. Ek wil liefhe! Vry wees om met my hele wese as vrou my maat te bemin! Te kan lag. Te kan huil saam. Net bly te wees op ons ouderdom is ons so gelukkig om net weer in liefde te kan glo. Sonder vooroordeel, agterdog, venynigheid, afbrekendheid, die persoon te wil verander. Genade vir mekaar se swakhede! Dit moet 'n oase wees in goeie tye en seer tye! Daar moet respek, karakter en saamwees geskep word wat niks kan breek nie. | What I want: | Beskerming, respek vir my en homself, karakter, integniteit, woord moet sy eer wees, geen smerige sekspraatjies, liefde vir mense. My kan aanvaar en opbou soos ek met hom sal doen. Die mense soos my kinders kan aanvaar en respekteer soos ek hulle geleer het om met ander te doen. Hy moet vir my 'n vuur kan maak!!!! Saggies met my werk en ek sal dit vir hom lekker maak om saam my te wees. Ons moet saam die sterre kan kyk, 'n mooi sonsopkoms. Kan gesels maar ook net stil bymekaar kan wees. Ons liefde moet spontaan en vol opgewondenheid wees omdat ons weer 'n kans gekry het. |
|
|
|