| Interests | |
Hobbies: | ek mal oor die buitelewe,kamp,visvang ens as ek in die natuur is is ek op my gelukkigste
ek is n weduwee vanaf mei 2014, het 2 kinders, n dogtertjie van 4 en n seun van 10. so as jy nie van kinders hou, hou asb verby want my kinders is my lewe.
ek is lank, redelik skraal, blond, blou oe
| Hot spots: | ask me later | Sports: | Walking / Hiking, Dancing, Cycling | Favorite things: | my gusnteling kos om te eet is pasta, pizza of n lekker braai | Last reading: | ask me later | Common interests: | Travelling, Music and concerts, Movies / Videos, Dining out, Coffee and conversation, Camping |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | ek n rustige mens en is op my plek. ek is baie liefdevol maar moet nie met my mors | What I want: | repek, eerlikheid, opregtheid en iemand wat met my kan praat oor enige iets |
|
|
|