| Interests | |
Hobbies: | I'll tell you later | Hot spots: | I'll tell you later | Favorite things: | I'll tell you later | Last reading: | I'll tell you later | Common interests: | Camping, Cooking, Coffee and conversation, Movies / Videos, Music and concerts |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is wie ek is en niks sal dit ooit verander nie, ek glo nog in ware liefde en like nie mense wat met gevoelens speel nie, eks nie n ou vir vinnige flings nie en soek nie n booty call nie.
Ek hou van braai, movies kyk, kos maak, diere, die natuur, die see en kuier saam vriende.
As jy nog iets wil weet, vra is verniet....
| What I want: | Eks opsoek na n down to earth vrou, een met n goeie sin vir humor, wat lief is vir diere en die natuur, n vrou wat n familie in haar toekoms sien en glo in om jou drome te volg.
|
|
|
|