| Interests | |
Hobbies: | Ek is baie liefde vol,ek is lief vir kinders en diere behalwe katte,ek geniet die buite lewe en die natuur | Hot spots: | Wel as ek my match vind is dit haar keuse waar ons gaan. | Sports: | Swimming | Favorite things: | ek is lief vir braaivleis en panbraai.
my kleur is blou
alle mesiek | Last reading: | my laaste boek wat ek gelees het is Korrelkruis | Common interests: | Travelling, Playing cards, Music and concerts, Movies / Videos, Hobbies and crafts, Gardening / Landscaping, Fishing / Hunting, Dining out, Coffee and conversation, Cooking, Camping |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is baie liefde vol het baie om te gee.Ek is baie lief vir kinders en diere behalwe katte. Ek is eerlik en opreg.Geniet die buite lewe en die natuur en ook n groot bok vir sports | What I want: | Ek soek iemand wat my liefde waardeur Ek soek iemand wat my sal waardeur vir wat ek is en doen en ook respekteer.Ek soek iemand wat saam my dinge wil doen.En daai iemand moet ook n liefde he vir kinders en diere
Is jy daai iemand, as jy is praat met my en vind meer uit
|
|
|
|