Anso's ProfileLast logged in:  January 23, 2015
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:53
Gender:Woman
Looking for a:Man
Who is:40 to 55 years old
I am from:Bloemfontein, South Africa
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Divorced
Religion: Christian
Languages: Afrikaans, English
Referred by: Referred by a friend
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 5' 5" (165 cm)
Body Type: Average
Eye color: Green
Hair color: Dark Brown
Body art: Pierced...ear(s)
Best feature: I'll tell you later
Lifestyle
Sense of humor: Clever: Nothing's better than a quick-witted comeback
Exercise: Once in a blue moon
Daily diet: Quick and easy
Smoking: No
Drinking: Socially
Living situation: Live alone
Kids: Yes - at home part-time
Want children: No
Professional Life
Job schedule: I work overtime some days
Current annual income: I'll tell you later
Employment status: Full-time
Education: High school
Interests
Hobbies: Braai en kuier saam met vriende maar kan ook op die bank opkrul met �n lekker dvd. Hoef nie altyd tussen mense te wees, verkies soms my eie geselskap ook. Speel graag klavier en tennis
Hot spots: Hou van dans, kuier verkieslik nie in �n kroeg nie
Sports: Dancing, Tennis / Racquet sports
Favorite things: Lief vir boerekos, seekos, braaivleis. Maak graag kos. My gunsteling kleur is groen. Mal oor die musiek van die jare 80�s toe ek �n tiener was maar luister na �n redelike wye spektrum musiek. Nie �n Blues of Jazz aanhanger nie
Last reading: I'll tell you later
Common interests: Travelling, Religion / Spiritual, Playing cards, Music and concerts, Movies / Videos, Dining out, Coffee and conversation, Cooking
Descriptive information
Date me: Ek glo dat alle goeie dinge in die lewe tyd vat en dat elke verhouding by vriendskap begin. Wat daarna volg, sal net die tyd ons leer. Ek kan lekker gesels, is �n maklike mens om oor die weg mee te kom en as jy een keer �n vriend in my het, dan het jy �n �friend for life�. My motto in die lewe is eenvoudig : Treat me good, and I will definately treat you better.
What I want: Sommer net iemand wat saam my dinge kan doen, laf wees of sommer net sit en gesels. Hierdie persoon moet gemaklik met hom self wees en weet wat hy uit die lewe wil he. Hou van eerlikheid, opregtheid en 'n gemoedelike geaardheid