| Interests | |
Hobbies: | Ek hou van stap en buitelug-aktiwiteite. Kuier graag met vriende. Ek is lief vir die see. Hou van kuier om 'n vuur | Hot spots: | Wil met spesiale persoon in my lewe fliek, teaters besoek, uiteet, dans, rustig tuis kuier, seevakansies meemaak. | Sports: | Walking / Hiking | Favorite things: | Lekker tydverdryf is kuier om 'n vuur. Seekos is 'n gunsteling uiteet-gereg. Hou van tuis kosmaak. | Last reading: | Geniet outobiografiee | Common interests: | Exercising, Camping, Cooking, Coffee and conversation, Dining out, Movies / Videos, Music and concerts, Performing arts, Playing cards, Playing sports, Religion / Spiritual, Shopping / Antiques, Travelling |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek het 'n humorsin, lag lekker, lewe rustig. Ek het nie issues wat ek saamdra nie. Ek kan goed op my eie klaarkom, maar wil nie meer nie. | What I want: | Ek wil iemand ontmoet waarmee ek saam dinge kan doen, see-vakansies kan hou,met vriende kan kuier, saam kan lag, saam tuis kan kuier. |
|
|
|