Wimpie's ProfileLast logged in:  May 4, 2015
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:69
Gender:Man
Looking for a:Woman
Who is:45 to 60 years old
I am from:Potchefstroom, South Africa
 Rating
-5-4-3-2-1012345
           

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Divorced
Religion: Christian
Languages: Afrikaans, English
Referred by: Web Search Engine
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 6' 1" (185 cm)
Body Type: Slim
Eye color: Green
Hair color: Blonde
Best feature: I'll tell you later
Lifestyle
Sense of humor: Clever: Nothing's better than a quick-witted comeback, Dry / Sarcastic: I'm not bitter because I'm single. Quite the opposite, Slapstick: Ask me about my favorite episode of 'I Love Lucy'
Exercise: A few times a week
Daily diet: Meat, starch and veg
Smoking: No
Drinking: Socially
Living situation: Live alone
Kids: Yes - but not at home
Want children: No
Professional Life
Job schedule: I work overtime some days
Current annual income: I have just enough
Employment status: Full-time
Education: Some tertiary education
Interests
Hobbies: Ek hou daarvan om af en dan uit te gaan, saam met vriende te braai of net kuier. Kyk graag sport, "live" of op tv. Krap n bietjie in die tuin. Ek hou nie daarvan om heeltyd stil te sit nie. My werk hou my redelik besig, ek is in die sportbedryf. Veral naweke besig maar ek kan myself beperk. Hou daarvan om met my geliefdes te kuier en veral saam met my liefde van my lewe te wees.
Hot spots: Ek hou van n ete in n "cosy" restaurant, romantiese ete. Sal n koffie by n goeie koffie winkel geniet en lekker kuier en gesels. Hou daarvan om vertonings te gaan kyk soos ballet of selfs n opera, kyk graag ook na vertonings op ys. Ek is net so tuis by n rock vertoning.
Sports: Walking / Hiking, Golf, Cricket
Favorite things: My musieksmaak wissel van rock tot ballades. Ek is nie kieskeurig wat kos aan betertref nie, eet nie sushi nie en enige snaakse kosse nie. Lekker braai, boere kos, pasta, n lekker ontbyt ens.
Last reading: Het nie baie tyd om te lees nie, sal n koerant vinnig deurlees. Ek lees graag Christelike literatuur. Sal na n goeie film gaan kyk. Hou daarvan om sport en dokumentere programme op tv te kyk.
Common interests: Camping, Cooking, Coffee and conversation, Dining out, Gardening / Landscaping, Movies / Videos, Museums and art, Music and concerts, Performing arts, Religion / Spiritual, Shopping / Antiques, Travelling
Descriptive information
Date me: Ek is n rustige en liefdevolle persoon wat daarvan hou om my geliefde te bederf. Ek kom maklik met mense van alle rasse en oor die weg. Maak maklik vriende en het heelwat vriendin en kennisse. Ek sal die vrou van my lewe op die hande dra en lief wees vir haar.
What I want: Na iemand wat liefdevol en saggeaard is. Goed met mense kan omgaan en vriendelik is.