| Interests | |
Hobbies: | Braai saam vriende ry fiets gaan skiet op die plaas vang vis kyk fliek geniet die lewe | Hot spots: | Wimpy spur | Sports: | Cycling, Swimming, Weights / Machines | Favorite things: | Bloubul steak,pasta.....blou......afrikaans | Last reading: | Landbou weekblad | Common interests: | Travelling, Shopping / Antiques, Playing cards, Movies / Videos, Fishing / Hunting |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is n eerlike boer en geniet die lewe ek waardeer n vrou en is nie baie romaties nie maar het my oomblike.weet hoe om aan n vrou te vat en goed te laat voel.biekie skaam hou van kinders het 3 pikewyne.ek weet wat ek wil he in die lewe en strewe daarna i am a one woman man with lots of love to gif | What I want: | Ek soek n eerlike opregte afrikaanse wit meisie wat my aanvaar soos ek is wat goed oor die weg kom met my kinders as hulle kom kuier en wat my famielie aanvaar.moet na haarself en ligaam kyk,spontaan,energiek maar ook rustig kan sit en kuier voor tv met gesin |
|
|
|