| Interests | |
Hobbies: | I'll tell you later | Hot spots: | Ek is baie lief vir vis en sal sekerlik jou wil uitneem na Dorados. | Sports: | Walking / Hiking | Favorite things: | Ek is baie lief vir geregte en so nou en dan �n lekker stukkie steak. My gunsteling kleur is blou en luister feitlik na enige ordentlike musiek. | Last reading: | Ek lees elke dag die koerante aan lyn. Is ook lief om al die aanlyn tydskrifte te lees. Is ingeskryf en ontvang alles aan lyn. | Common interests: | Travelling, Music and concerts, Dining out, Coffee and conversation, Cooking, Camping |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is eerlik en opreg, verlang opregte vriendin om ons laaste jare saam af te sluit as 'n span en mekaar te ondersteun en te respekteer op ons oudag. | What I want: | Ek is baie lief vir kampering en sal verskriklik graag iemand aan my sy wil h� wat dieselfde belangstelling het. |
|
|
|