's ProfileLast logged in:  January 1, 1970
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:
Gender:
Looking for a:
Who is: to  years old
I am from:
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Separated
Religion: Christian / Protestant
Languages: Afrikaans
Referred by: Other Reference
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 5' 6" (167 cm)
Body Type: Slim
Eye color: Green
Hair color: Blonde
Body art: Pierced...ear(s)
Best feature: Figure
Lifestyle
Sense of humor: Clever: Nothing's better than a quick-witted comeback
Exercise: Once in a blue moon
Daily diet: Keep it healthy
Smoking: No
Drinking: Never
Living situation: Live with parents
Kids: No
Want children: No
Professional Life
Job schedule: I work half days
Current annual income: I have just enough
Employment status: Self-employed
Education: I'll tell you later
Interests
Hobbies: Ek is n plat op die aarde mens,eerlik,saggeaard,liefdevol,netjies en n Wedergebore kind van God,ek plaas die Here eerste in my lewe,van beroep is ek n Pastoor,het my eie sang en Woordbediening,skryf graag liedjies,speel klavier,keyboard,baskitaar en skilder,ek is baie lief vir diere,het ses pekingese hondjies wat ek baie bederf,lief vir die natuur,en goeie sin vir humor.
Hot spots: Ek het nie spesifieke plekke nie,solank dit rustig is nie iemand wat hou van lawaai ens.nie verkieslik koffie winkel of eetplek waar mense rustig verkeer.
Sports: Walking / Hiking, Weights / Machines
Favorite things: Ek hou van braaivleis en slaaie,seekos en enige iets wat gesond is,my kleur is helder pienk,swart en rooi,ek luister net Gospel musiek.
Last reading: Ek lees eintlik net die Bybel,en Geestelike opbouende boeke,geen tydskrifte of koerante of ander boeke nie,
Common interests: Coffee and conversation, Dining out, Religion / Spiritual
Descriptive information
Date me: Want ek is anders as die normale vrouens wat mens oor die algemeen kry,ek is opreg,en betroubaar,en ag sommer net oor ek uniek is,liefdevol en weet wat ek wil he in die lewe,nie die tipe wat daarvan hou om my tyd of iemand anders sin te mors nie.Ek is die settle tipe,en plaas die Here eerste in my lewe,ongeag.
What I want: Ek is opsoek eerstens na n ware Wedergebore kind van God wat die Here behaag en selfde belangstellings omtrent het,wat netjies,aantreklik en verkieslik kinderloos is,en ook nie wil kinders he nie,iemand wat rustig,liefdevol en romanties is,betroubaar,eerlik en stylvol,iemand wat deel van my Bediening sal kan wees en baie lief vir huis hondjies is,wat nie drink of rook nie,en weet wat dit beteken om Priester,Koning en Profeet van sy huis te wees,iemand wat n sielsgenoot vir my kan wees.