LeonBotha's ProfileLast logged in:  November 13, 2014
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:42
Gender:Man
Looking for a:Woman
Who is:20 to 38 years old
I am from:newton park, Port Elizabeth, South Africa
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Single
Religion: Other
Languages: English, Afrikaans
Referred by: Other Reference
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 6' (183 cm)
Body Type: Athletic
Eye color: Blue
Hair color: Brown
Best feature: Eyes
Lifestyle
Sense of humor: Clever: Nothing's better than a quick-witted comeback
Exercise: I'll tell you later
Daily diet: I'll tell you later
Smoking: Yes
Drinking: Socially
Living situation: I'll tell you later
Kids: I'll tell you later
Want children: I'll tell you later
Professional Life
Job schedule: I work half days
Current annual income: I make a comfortable living
Employment status: Self-employed
Education: Some tertiary education
Interests
Hobbies: Daar is so baie dinge wat ek doen vir pret maar gaan nie alles hier noem nie. Ek hou daarvan om saam familie en vriende te braai en kuier.Ek gaan graag strand toe al is dit net om daar te gaan sit en kyk hoe die son op kom of sak of n lang stap op die strand. Hou om in die natuur te wees. Hou ook van movies kyk. Hou ook van sekere dae net in die bed om bring.
Hot spots: Wel daar is so baie plekke maar sal dit nou nie hier op sit nie sal verkies om dit eerder te wys.
Sports: Golf, Walking / Hiking, Dancing, Swimming, Billiards / Pool, Running, Martial arts
Favorite things: Wel my favorite kos sal ek se wat ek self maak. My favorite kleure sal wees blou,rooi en swart maar as ek net een moet kies sal dit blou wees. Favorite musiek is moeilik elke dag kom daar iets nuuts uit wat mens like maar geniet baie die old school music.
Last reading: Tuis en die Weg
Common interests: Music and concerts, Museums and art, Movies / Videos, Hobbies and crafts, Gardening / Landscaping, Fishing / Hunting, Dining out, Coffee and conversation, Book club / Discussion, Business Networking, Cooking, Camping, Nightclubs/Dancing, Exercising, Performing arts, Playing cards, Playing sports, Religion / Spiritual, Shopping / Antiques, Travelling
Descriptive information
Date me: Hmmmmm Wel ek is n boerseun met baie goeie maniere en het n wonderlike persoonlikheid,is baie liefde vol en is mal oor kinders en diere, het ook baie respek vir die mense rondom my.My vriende hou daarvan om rond om my te wees want daar is altyd n gelag en sports.Ek is ook baie plat op die aarde en judge nie ander persone nie so wil ook nie gejudge word nie. Ek is ook n persoon wat by my familie en vriende staan deur dik en dun.
What I want: Wel om eerlik te wees n seun se eerste liefde is maar altyd sy Ma en om n vrou te kry soos sy gaan moeilik wees maar kom ons kyk. As jy min of meer in die dinge is waarvan ek hou kan ons probeer maar dis nie n trein smash nie ons kan compromise dis waar oor verhoudings gaan. Jy moet plat op die aarde wees en weet hoe om n goeie tyd te he. Moet liefde vol wees en natuurlik die kleiner dinge in lewe geniet.