| Interests | |
Hobbies: | Geniet die buitelewe en natuur baie. Hou van kamp, perdry, stap en qwad bike ry. | Hot spots: | Enige plek met die regte persoon aan my sy sal 'n bonus wees. 'N lekker gesellige braai of rustige aandjie tuis. | Sports: | Dancing, Walking / Hiking | Favorite things: | Gek oor braaivleis en braai broodjies, skaap tjops,en prawns. | Last reading: | Facebook, lol! Huisgenoot en storie boeke. | Common interests: | Nightclubs/Dancing, Camping, Cooking, Coffee and conversation, Dining out, Fishing / Hunting, Gardening / Landscaping, Movies / Videos, Music and concerts, Religion / Spiritual, Shopping / Antiques, Travelling |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is vriendelik met 'n goeie humorsin. Beoefen goeie waardes en standaarde. Is 'n bok vir sports. Geniet dit om saam met vriende en familie te kuier. Niks beter as 'n saterdag middag rugby kyk en biltong eet nie. | What I want: | Ek is opsoek na 'n eerlike, opregte man met goeie waardes en standaarde. Iemand met 'n goeie humorsin en wat die klein dingetjies in die lewe laat tel. |
|
|
|