| Interests | |
Hobbies: | Ek hou van flieks kyk, hou van lekker boerekos kook, lees en hou van rondry en nuwe plekke sien | Hot spots: | Enige oulike eet plek | Sports: | Auto racing / Motorcross, Walking / Hiking | Favorite things: | Ek hou baie van boerekos, lief vir braai, hou niks van pasta nie. Hou van uiteet met spesiale geleenthede | Last reading: | Ek hou van lees, fiksie, tydskrifte | Common interests: | Cooking, Coffee and conversation, Dining out, Hobbies and crafts, Movies / Videos, Music and concerts, Playing cards, Religion / Spiritual, Travelling |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is vriendelik, liefdevol en sag geaard. Ek is skaam en ek bloos nog. Ek is baie netjies op myself en my blyplek. Ek is eerlik en haat leuens. Ek is n Christen | What I want: | Iemand vriendelik, liefdevol en eerlik. Baie netjies. Moet ook n Christen wees. |
|
|
|