| Interests | |
Hobbies: | Ek is lief vir die lewe, hou van musiek, veral rock, kosmaak en kuier met glasie rooiwyn of 3 langs �n vuurtjie. Hou van romantiese komedies, aksie en dramas. Gunsteling fliek is The Notebook. Ek is �n romantiese siel en �n heer. Ek hou van gee en dra vrouens op die hande. Hou ni van baklei. Het baie goeie sin vir humor. Wat kos aanbetref hou ek van sushi tot afval. Ek is op my gelukkigste in die bos, veral Kruger wildtuin. Vol lewe en pret. | Hot spots: | Ek het �n paar gunsteling restaurante in Pretoria, Rademyers is in Moreleta Park binne natuurreservaat, ook lekker plek om Sondae-middae te gaan stap. Ook Ocean Basket en Rafters of Upper Deck as ek wil dans. | Sports: | Golf, Walking / Hiking, Dancing, Volleyball, Cycling, Tennis / Racquet sports, Swimming, Billiards / Pool, Skiing | Favorite things: | Gunsteling kleure is blou en groen. | Last reading: | �n Gediggie genaamd "Masks" en dit lees: She had blue skin, And so did he. He kept it hid And so did she. They searched for blue There hole lives through, Then passed right by - And never knew. | Common interests: | Travelling, Shopping / Antiques, Religion / Spiritual, Playing sports, Performing arts, Music and concerts, Museums and art, Movies / Videos, Gardening / Landscaping, Dining out, Coffee and conversation, Cooking, Camping, Exercising |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is "fun" om saam te wees. Romanties, baie rustig, saggeaard en hou van "cuddle". My beste eienskap is lojaliteit. | What I want: | Blanke vrou wat mooi na haarself kyk, goeie sin vir humor het, en ook natuurmens is. |
|
|
|