| Interests | |
Hobbies: | Geniet die lewe en alles wat dit bied met oorgawe en verantwoordelik. | Hot spots: | Enige plek waar sy graag wil wees. | Sports: | Golf, Tennis / Racquet sports, Running | Favorite things: | I'll tell you later | Last reading: | I'll tell you later | Common interests: | Travelling, Religion / Spiritual, Music and concerts, Movies / Videos, Dining out, Camping |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Elkeen hier is bykans volmaak...so wil dit voorkom as die profiele gelees word. Ek hou nie van selfopheffing nie, daarom is en bly die beste - leer my self ken en besluit dan oor my persoon en karakter. Al wat ek wil noem, is dat ek: skynheiligheid verafsku; n belydende christen is; lief is vir die natuur, en n terggees by uitnemendheid is. As jy meer wil weet, kontask my. | What I want: | Enigiemand wat kan vereenselwig met wat ek elders uiteensit. |
|
|
|