Gypseyprince's ProfileLast logged in:  April 17, 2014
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:31
Gender:Man
Looking for a:Woman
Who is:18 to 40 years old
I am from:Springfontein, Bethulie, South Africa
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Single
Religion: Christian
Languages: Afrikaans, English
Referred by: Web Search Engine
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 5' 9" (175 cm)
Body Type: Slender
Eye color: Green
Hair color: Blackish Brown
Body art: Strategically placed tatoo
Best feature: Figure
Lifestyle
Sense of humor: Goofy: Cartoons still crack me up
Exercise: Once in a blue moon
Daily diet: Keep it healthy
Smoking: Yes
Drinking: Never
Living situation: I'll tell you later
Kids: No
Want children: Not sure
Professional Life
Job schedule: I'll tell you later
Current annual income: I'll tell you later
Employment status: Self-employed
Education: High school
Interests
Hobbies: Ek stap, ek kyk DVD's en my pasie is maar om aan karre te werk, ek verkies maar om geluk te he as ongeluk en dan nou musiek, ek hou van die 80's en 90's soos bv. Guns&Roses, Marlyn Manson en INXS.
Hot spots: Wel waar ek woon is dit nogal lekker genoeg dit is die natuur maar di's baie lekker om so af en toe kaap toe te gaan.
Sports: Martial arts, Auto racing / Motorcross, Swimming, Dancing, Walking / Hiking, Weights / Machines
Favorite things: Wel ek is I diabeet so ek eet maar diabetiese kos en my gunsteling kleur is blou (Blou bulle bo!) My gunsteling musiek is in kort maar 80's en 90's
Last reading: Wel as ek iets lees sal dit 'n kar boek wees of die koerant by die kar afdeling.
Common interests: Coffee and conversation, Hobbies and crafts, Religion / Spiritual
Descriptive information
Date me: Wel ek dink ek kan dit beantwoord met �n vraag, hoekom moet die opregte mense wat die tyd en moeite werd is altyd die vloerlap wees? So ook is ek meer volwasse as meeste van die mans van my ouderdom en al is ek so oud soos ek is, ek het ook meer beryk as meeste van die mans van my ouderdom. Ek weet nie alles van �n dame af nie, maar ek weet hoe om �n vrou gelukkig te kry, hoe is dit sal jy vra, die antwoord is hanteer haar soos wat ek gehanteer wil word, geluk kom een maal, gryp dit met altwee hande aan as dit verby kom.
What I want: �N vrou wat my kan verstaan en deur duk en dun met my sal gaan basies op die spreuk van meet me half way. �N vrou wat ook ouer as ek is en met �n vol figuur.