's ProfileLast logged in:  January 1, 1970
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:
Gender:
Looking for a:
Who is: to  years old
I am from:
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Single
Religion: Christian / Other
Languages: Afrikaans, English
Referred by: Web Search Engine
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 5' 11" (180 cm)
Body Type: A few extra pounds
Eye color: Brown
Hair color: Brown
Best feature: Dimples
Lifestyle
Sense of humor: Dry / Sarcastic: I'm not bitter because I'm single. Quite the opposite
Exercise: A few times a week
Daily diet: Meat, starch and veg
Smoking: Seldom
Drinking: Socially
Living situation: Live alone
Kids: No
Want children: Not sure
Professional Life
Job schedule: I�m a regular 9 to 5�er
Current annual income: I make a comfortable living
Employment status: Full-time
Education: Some tertiary education
Interests
Hobbies: Eet biltong Gaan fliek Speel met honde Loop deur kwekery
Hot spots: Ooo baie!!!!
Sports: Martial arts, Weights / Machines, Cricket
Favorite things: Geniet alle musiek, even metal Fav kleur is blou Fav kos is steak
Last reading: Beautiful darknes
Common interests: Travelling, Shopping / Antiques, Political interests, Playing sports, Playing cards, Music and concerts, Movies / Videos, Hobbies and crafts, Gardening / Landscaping, Dining out, Coffee and conversation, Cooking
Descriptive information
Date me: Ek is n blanke man van Pretoria, ek bly alleen in n huis wat ek besit. Ek het 3 pragtige chows, geen kinders en ook geen verlore vrouens nie. Ek is baie liefdevol, eerlik en opreg. Ek lieg regtig nooit oor niks, tensy die rokkie bietjie styf sit :D (grappie) Ek is baie �old school� op sekere maniere, ek behandel meisies met liefde en respek, ek is regtig n gentleman. Daar was al vir my vertel ek is baie romanties op my eie spesiale manier. Ek is die tipe man wat nooit sy vrou sal slaan, op haar skreeu of haar vloek nie. EK het maniere. Ek is wel nie boring nie ;-) My hobbies is enige iets en alles, Ek is lief vir movies en series, ek hou van in die tuin werk, kwekerye toe gaan, met voeltjies te boer, of sommer net saam vriende te gaan braai. Ek hou ook van �fun� goed soos River rafting, hiking, te gaan kamp en so aan. (solank hoogtes nie betrokke is nie) Op amper 32 is ek ongelukkig oor my party dae, soms probeer ek ʼn �encore� maak, maar besef baie vinnig ek is nie meer 20 nie. Verder het ek ʼn wonderlike vriende groep, almal regte oulike mense. Maar moet se ek is moeg daarvoor om die 3de wiel te wees.
What I want: Dis n baie moeilike en eintlik onregverdige vraag, elke liewe mens onder die son verskil en jy sal nooi alles kry wat jy wil he nie. Dit ges� glo ek daar is wel n paar �Basics�, kwaliteite wat iemand moet of soms nie moet h� vir net die fondasie van die verhouding om te hou. Ek soek n liefdevolle en �Affectionate� meisie. Ek hou van cuddle voor die tv met n pizza of popcorn. Ek hou van handjies vas hou of jou te soen vir absoluut geen rede. In n mall te stap en jou boud te knyp (En moontlik weg te hardloop). Sonder affection in ʼn verhouding, is daar nie vir my ʼn verhouding nie, ek kan nie sonder dit nie. Iemand wat eerlik is, geheimsinnigheid werk nie met my nie. Sy moet hou van avontuur en goed saam met my wil doen, saam my wil wees..... As die Zombie Appocalypse kom, kort ek iemand aan my kant, so as jy nie vinnig hardloop nie, extra brownie points vir jou :-D Ek het n baie dro� en skerp sin vir humor. Dis moeilik om iets spesifiek te noem, Ek sien normaalweg die snaakse deel in alles.