| Interests | |
Hobbies: | Ek hou van dans, kuier, fliek, rustig met 'n boek, braai, kamp, ens. | Hot spots: | Enige plek met heerlike kos, solank die geselskap uitstekend is. | Sports: | Swimming, Dancing, Walking / Hiking | Favorite things: | My gunsteling kleur is pers. Ek hou van 'n verskeidenheid musiek, behalwe rap, underground, jazz. | Last reading: | My laaste boek waarmee ek besig was, of nogsteeds, is een van Francina Rivers....boek met 'n christelike agtergrond. | Common interests: | Nightclubs/Dancing, Camping, Cooking, Coffee and conversation, Dining out, Hobbies and crafts, Movies / Videos, Music and concerts, Playing cards, Playing sports, Religion / Spiritual, Shopping / Antiques, Travelling |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is 'n esktrovert wat daarvan hou om die mense om my altyd gelukkig te maak en te laat lag. Sal jou graag wil bederf en jou laat voel jy is die enigste in die hele wye w�reld. Ek is nie vol fieterjasies nie, en wat jy sien is wat jy kry. | What I want: | Eerlike, opregte, christelike, liefdevolle doodnormale man met doodnormale behoeftes en probleme. Saam maak ons 'n span en sal ons als oorwin........... |
|
|
|