Theuns's ProfileLast logged in:  March 22, 2014
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:48
Gender:Man
Looking for a:Woman
Who is:30 to 36 years old
I am from:Hadisonpark, Kimberley, South Africa
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Single
Religion: Christian
Languages: Afrikaans, English
Referred by: Web Search Engine
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 5' 10" (178 cm)
Body Type: Average
Eye color: Brown
Hair color: Brown
Body art: Strategically placed tatoo
Best feature: Smile
Lifestyle
Sense of humor: Goofy: Cartoons still crack me up, Clever: Nothing's better than a quick-witted comeback
Exercise: I'll tell you later
Daily diet: Quick and easy
Smoking: No
Drinking: Never
Living situation: Live alone
Kids: No
Want children: I'll tell you later
Professional Life
Job schedule: I�m a regular 9 to 5�er
Current annual income: I make a comfortable living
Employment status: Full-time
Education: High school
Interests
Hobbies: Ek hou van die natuur en die buite lewe om te gaan jag. Tyd voor die tv saam my geliefde te spandeur. Ek hou ook daarvan om dinge saam haar te doen. Om te cudel en grappe te maak. Om in die pebliek My liefie vas te hou is nie probleem vir my nie
Hot spots: Enige plek is vir my goed om uit te gaan na toe Solank ek die regte gesels kan het om my te vergesel.
Favorite things: Ek hou van vleis braai en kuier.en om tyd met My liefie te spandeur
Last reading: Ek lees nie graag nie
Common interests: Camping, Cooking, Fishing / Hunting, Gardening / Landscaping, Movies / Videos
Descriptive information
Date me: Ek is baie liefdevol en sageaard. Ek gee om vir ander mense en hul gevoelens. Ek is baie erinstig as dit by verhoudings kom en sal jou nooit seer maak nie. Ek is eerlik en op reg en sien net die beste in n mens raak. Die liefde in my lewe kom altyd eerste en haar belange ook.ek is n baie gemaklike mens om mee oor die weg te kom. Ek het geen draad werk nie.
What I want: Iemand wat ook sageaard en liefde vol is. Sy moet lief wees vir lag. En my kan aanvaar vir wie en wat ek is. As sy dinge saam my kan en wil doen sal dit beslis n plus punt wees. Sy moet darem lief wees vir die natuur en diere. Mooi na haar self kyk en personlike netheid is baie belangrik.