willie2515's ProfileLast logged in:  March 27, 2019
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:44
Gender:Man
Looking for a:Woman
Who is:34 to 45 years old
I am from:Nigel, Heidelberg-Gauteng, South Africa
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Divorced
Religion: Christian / Protestant
Languages: Other, Afrikaans, English
Referred by: Web Search Engine
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 5' 9" (175 cm)
Body Type: Average
Eye color: Brown
Hair color: Brown
Best feature: Smile
Lifestyle
Sense of humor: Friendly: I'll laugh at anything
Exercise: Once a week
Daily diet: Keep it healthy
Smoking: Yes
Drinking: On special occasions
Living situation: Live alone
Kids: No
Want children: Yes
Professional Life
Job schedule: I�m a regular 9 to 5�er
Current annual income: I make a comfortable living
Employment status: Full-time
Education: Bachelors degree
Interests
Hobbies: Goeie dag en welkom by my profiel, hoop dat julle alles sal vind wat julle wil weet op my bladsy. Wel ek is n buite en natuur mens, ek hou baie van jag, visvang, kamp, road trips en n lekker gesellige braai by die huis of by vriende. Soms is dit ook net nodig om rustig te raak en dan gebeur dit dat ek by die huis op eindig met n glasie wyn en n lekker fliek of sommer net n storie boek op die bank. Ek is lojaal teenoor mense in my lewe en hou nie van rusie nie en probeer altyd die vrede bewaar. Ek is mal oor kinders. Ek is eerlik, opreg, lojaal en eerlik, wat jy sien is wat jy kry en draai nie doekies om nie, ek is ook n spraakvolle mens, kan ook lekker lag en myself tot volle geniet as die geselskap dit toe laat. Ek hou daarvan op in die oggende vir n entjie te gaan stap en die longe vol vars lug te kry. Hoop om van julle te hoor.
Hot spots: Wel ek is n natuur mens en sal dit geniet om in die nattur iets te doen of mekaar by n mall te kry vir n lekker ete en iets te drink soos koffie of milkshake of so iets en as ons wel van mekaar hou dalk n vlieg te gaan kyk of net rustig in n koffie winkel te gaan sit en mekaar beter te leer ken. mens kan nie mekaar die eerste keer lekker leer ken in n vliek nie.
Sports: Golf, Walking / Hiking, Cycling, Tennis / Racquet sports, Swimming
Favorite things: My gunsteling voedsel is Pasta, Braai en Slaai, hou ook van n lekker Hamburger, defnitief n Bacon en Gaucamole. Ek is mal oor die kleure blou, groen en rooi en sal my defnitief in n kortbroek en hemp meeste van die tyd sien. Om eerlik te wees, ek is gladnie lief vir n langbroek nie en sal soms eerder koud kry voor ek n lang broek aantrek behalwe as hy regtig lekker sit en my nie te vas hou nie.
Last reading: Ek hou baie van lees en dit vat nie baie om my op die bank te kry met n boek of binne in n koffie winkel op n stoel en boek lees nie. ek lees gereeld geestelike boeke, fiksie en persoonlike groei en lees ook baie oor besigheids groei en gewilde skrywers soos Dan Brown
Common interests: Travelling, Shopping / Antiques, Religion / Spiritual, Playing sports, Playing cards, Music and concerts, Museums and art, Movies / Videos, Hobbies and crafts, Gardening / Landscaping, Fishing / Hunting, Dining out, Coffee and conversation, Book club / Discussion, Business Networking, Cooking, Camping, Nightclubs/Dancing, Exercising
Descriptive information
Date me: Ek is eerlik, opreg, lojaal en eerlik, wat jy sien is wat jy kry en draai nie doekies om nie, my Ja is n Ja en Nee is n Nee,ek is defnitief n 1 vrou persoon, as ek jou date dan kyk ek nie rond nie, ek is ook n stil mens maar kan ook lekker lag en myself tot volle geniet as die geselskap dit toe laat.
What I want: Ek sal graag iemand wil ontmoet wat net haar self sal wees, wat nie iets voorgee wat sy nie is nie maar darem ook weet wat sy in die lewe wil he en hoe om daar uit te kom. Iemand wat lojaal, opreg, eerlik, liefdevol en verseker n Christen is. Ek sal daarvan hou as jy n drankie nou en dan geniet, n plus punt sal wees as jy darem weet hoe om kos te maak. Sal graag iemand wil ontmoet wat reg is om te settle en my beste vriendin sal wees maar ook n liefde sal wees en wat ernstig is en nie wil date vir games nie. ook moet jy lekker kan gesels en nie wag vir my om elke keer die gesprek moet aan die gang hou nie. Wat ware liefde soek en nie rykdom of aansien nie. Defnietief n 1 man vrou is en nie kyk vir iets beters die heeltyd nie.