's ProfileLast logged in:  January 1, 1970
click here to view gallery
register or login to view more/full sized photos
Personal Details
Age:
Gender:
Looking for a:
Who is: to  years old
I am from:
 Rating
-5-4-3-2-1012345
Not Rated

Profile Details
Basic Information
Marital Status: Single
Religion: Christian
Languages: Afrikaans, English
Referred by: News Paper or Print Advertisement, Web Search Engine
Physical Appearance
Ethnicity: Caucasian (white)
Height: 4' 7" (140 cm) or below
Body Type: Overweight
Eye color: Brown
Hair color: Red
Best feature: Smile
Lifestyle
Sense of humor: Friendly: I'll laugh at anything
Exercise: Once a week
Daily diet: Meat, starch and veg
Smoking: No
Drinking: Never
Living situation: Live with parents
Kids: No
Want children: Yes
Professional Life
Job schedule: I'll tell you later
Current annual income: I have just enough
Employment status: Unemployed
Education: High school
Interests
Hobbies: Ek houvan langarm dans. Ek hou ook van om te gaan fliek, deur winkelsentrums te stap. Teen see af te stap of net sommer i endjie af te ry in die hoof pad. Eks i rustige mens ek sal by die huis rustig deurbring. O ja dan is ek lief vir die natuur om te gaan kamp en is baie lief vir diere en kinders. Ek houvan afrikaanse musiek en ook van pop. My gunsteling flieks is meeste ma horros en comedy�s. Ek sal gaan vir action flieks ma dan moet dit goeie storie lyn wees.
Hot spots: Ek sal wil koffie wil gaan drink as ek my maatjie gaan ontmoet. Ma ek hou van die spur se R20 ontbyt hehe. En chineese kos is ook op my lys. Ag als wat lekker om te eet. Da is baie uiteet plekke waarvan ek hou.
Sports: Dancing, Swimming
Favorite things: Ek houvan om op my laptop te speel. Eks mal oor die game sims3 hehe is al wat ek kan speel. My gunsteling kleur is ligte groen. Ek is mal oor juwele te dra ma moet silwer wees
Last reading: Ek lees die huisgenoot
Common interests: Travelling, Shopping / Antiques, Playing sports, Playing cards, Dining out, Coffee and conversation, Nightclubs/Dancing
Descriptive information
Date me: Ek is i eerlike, betroubare meisie en ek ordentlik. Ek sal my beskryf as skaam ma as j my eers leer ken dan sal ek jou oreVan jou kop af praat
What I want: Hy moet eerlik wees teen ale tye.. vriendelik wees. Liefde uitsraal. Ek sal nie omgee vir i romantiese kant nie. Hy moet respek he vir mense om hom