| Interests | |
Hobbies: | Ek is n sepie liefhebber en mal oor diere maak nie saak wat se tipe dier en ek hou van die buite lewe so lamp graag en gaan stap in die bosses graag my gunsteling aktuur is Arnold en Angelina Joleen | Hot spots: | My gunsteling plek om te gaan uit eet by is spur of Oscian basket | Sports: | Aerobics, Billiards / Pool, Swimming, Cycling, Walking / Hiking | Favorite things: | Wel as dit kom by kos is ek mal oor see kos piza en macaroni en kaas. My gunsteling musiek is country gospel en goeie afrikaanse musiek. Ja nou gaan julle sekker dink shoe sy is oud voor haar tyd maar ek hou van hekel brei en boek lees | Last reading: | Huisgenoot keur en dan natuurlik speur verhale | Common interests: | Camping, Hobbies and crafts, Movies / Videos, Playing cards |
|
|
| | Descriptive information | |
Date me: | Ek is n baie openlike en eerlike tipe mens hou daar van om saam famielie te kuier en vriende | What I want: | Wel ek soek n ordentlike man wat weet hoe om n vrou goed te laad voel en nie voor gee om te wees wat hy nie is nie jy moet eerlik en opreg wees en jy moet van kinders hou |
|
|
|